Die Buurtwag

Johan is ’n 34-jarige gesinsman wat onlangs by ‘n voorstedelike Kaapse woonbuurt ingetrek het. N  ’n inbraak sluit hy by die plaaslike buurtwag aan. Di  uiteenlopende groep mense hou hulle egter meer besig om die verveling van die voorstad te probeer verdryf as om die buurt te bewaak, ondanks hul “opperbevelvoerder” (Don) se grootse strategie. Die aankoms van Johan en nog ’n nuweling, Ayanda, dien as katalisator vir transformasie. Hul grootste aand l nog voor… So eie aan Suid-Afrika as wat kan kom.

Afdeling: Kortfilm
Genre: Komedie
Vervaardiger: Beer Adriaanse en Jaco Smit
Produksiehuis: DPK en Testify Films
Regisseur: Jaco Smit
Draaiboekskrywer: Beer Adriaanse
Redigeerder: Johan Beukes en Dwayne Carrao
Kinematograaf: Jorrie van der Walt
Rolverdeling: Deon Lotz, Quentin Krog, Mothusi Magano, Albert Maritz, Johan Botha, Leon Kruger, Marko van der Colf, Joe Vaz, Joanie Combrink en Tinarie van Wyk Loots
Jaar: 2012