Meesterklas 1: Vind jou filmstem. Aangebied deur prof. Lieza Louw en Karin Preller

Sien, voel en hoor jou film.’ Idees vir artistieke en kreatiewe identeitsontwikkeling vir jong filmmakers. Kom saam op dié kolletiewe reis met skilder/teken en filmies-gebaseerde tegnieke en leer hoe om jou eie identiteit as ‘n filmmaker te ontdek.