Meesterklas 5 – Gehoorontwikkeling deur middel van kort video’s op TikTok

Carla Harris, hoof van mediavennootskappe vir TikTok in Sub-Sahara-Afrika, deel haar kennis oor die groot verskeidenheid van moontlikhede wat die TikTok-app se funksies aan filmmakers bied. Sy verduidelik hoe jy ’n gehoor en gemeenskap rondom jou kortvideokuns kan skep wat finansieel winsgewend op TikTok en in die breër ekonomie kan wees.