Meesterklas 6 – Die skep van ’n winsgewende YouTube-kanaal

Danilo Acquisto, HUB en medestigter van Special Effects Media South Africa, deel die basiese beginsels van YouTube en gee raad oor hoe om jou gehoor (kanaal en handelsmerk) uit te bou en die verskillende maniere waarop jy geld uit jou YouTube-inhoud kan verdien. Suksesvolle YouTubers kry die geleentheid om hul ervaring te deel.