Meisies Wat Fluit

Nes Henk en Sofia se egskeiding deur is, beland hulle saam in die bed – vir die eerste keer in meer as ‘n jaar. Hulle kon nie die huwelik maak werk nie, maar miskien kan ‘n nuwe tipe verhouding wel? Solank hulle die reëls volg.

Vervaardigers: Scharl van der Merwe en Zandré Coetzer
Mede-vervaardigers: Chanél Muller en Ephraim Gordon
Regisseur: Johan Cronje
Draaiboek: Johan Cronje
Tydsduur: 102 min
Taal: Afrikaans met Engelse onderskrifte
Met: Leandie du Randt, Stiaan Smith, Amalia Uys, Geon Nel, Anré Bouguenon, Pietie Beyers, Hanli Rolfes, Bennie Fourie, Gerald Steyn e.a.

Ouderdomsbeperking: 18 ST

4 September 19:00
Eksklusief op BoxOffice