Meesterklas 3 – Hoe beplan ek my feesstrategie deur Jana Wolff. Aangebied deur die NFVF

Hierdie meesterklas verduidelik hoe die blootstelling by ’n filmfees jou film kan baat, wat jy moet weet oor feeste, wat ’n goeie strategie is, hoe en wat om voor te berei en hoe om die maksimum voordeel uit jou fees se vertoning by ’n fees te trek.