Ons stel bekend: Die Silwerskermfees-veldtog vir 2022

Die Silwerskermfees-veldtog vir 2022 is gebou rondom ‘n glasbeeld deur die kunstenaar Lothar Böttcher. Dit bevat elemente van lig, ruimte, refraksie en beweging.