Paneelgesprek: Internasionale verteenwoordiging vir draaiboekskrywers en regisseurs. Aangebied deur Wikus du Toit

‘n Gesprek oor internasionale verteenwoordiging in die TV- en filmbedryf met top-agente uit Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk. Vind uit: Hoe reik ek uit en kry verteenwoordiging? Wat is die slaggate? Waarna soek alteljees en platforms en wat behels verteenwoordiging? Wat is die internasionale tendense in skryfwerk vir TV en film? Met Wikus du Toit (fasiliteerder), David Kayser, Anthony Merstriner, Aiofe Lennon-Ritchie.