Paneelgesprek: Vroue in die filmbedryf

Vrouevervaardigers in die rolprent- en TV-bedryf deel hul ervarings en praat oor hul impak op die bedryf en hoe om geleenthede te benut en uitdagings te omhels. Met Kaye Ann Williams (fasiliteerder), Vlokkie Gordon, Thandi Davids, Amy Jephta, Layla Swart