Agter die Silwerskerm: Gesprek met die filmmakers van Kaalgat Karel.

Wikus du Toit gesels met Paul Egan, Meg Rickards en Francois Jacobs oor die maak van Kaalgat Karel.