C ‘est du caviar [It’s Caviar]

Charlie en Léo is al vyf jaar saam, maar uit die bloute bieg Léo hy is in ’n verhouding met Charlie se beste vriendin, Camille. Dit wil voorkom asof Charlie die nuus goed hanteer, maar dan neem sy haar fyn beplande, briljante wraak. Dis kaviaar bedien met sjampanje, liefde-haat en baie swart humor.

Vervaardiger: Sarah Lelouch
Regisseur: Sarah Lelouch
Draaiboek: Sarah Lelouch
Tydsduur: 20 min
Taal: Frans met Engelse onderskrifte
Met: Fabian Richard, Caroline Anglade, Charlotte Gabris, David Marouani, Catherine Flaiser, Olivier Segura
Ouderdomsbeperking: 13 T

2 September 10:15