2022-03-30T09:34:12+02:00

Silwerskermfeeskortfilms te sien op DStv Now en Catch Up

2022-03-29T13:21:20+02:00

Silwerskermfeesspeelfilms te sien op DStv BoxOffice

 

Indien jy een van die speelfilms by die Silwerskermfees misgeloop het, kan jy nou of binnekort daarna op DStv BoxOffice kyk.

2022-03-28T15:10:59+02:00

Meesterklas 6 – Die skep van ’n winsgewende YouTube-kanaal

Danilo Acquisto, HUB en medestigter van Special Effects Media South Africa, deel die basiese beginsels van YouTube en gee

2022-03-28T15:09:56+02:00

Paneelgesprek: Verspreiding van plaaslike films gedurende ‘n globale pandemie. Aangebied deur Helen Kuun van Indigenous-filmverspreiding

Die pandemie laat filmmakers met ‘n dilemma: Neem ek die risiko en stel

2022-03-28T13:56:20+02:00

Paneelgesprek: Internasionale verteenwoordiging vir draaiboekskrywers en regisseurs. Aangebied deur Wikus du Toit

‘n Gesprek oor internasionale verteenwoordiging in die TV- en filmbedryf met top-agente uit Suid-Afrika en

2022-03-28T13:46:52+02:00

Meesterklas 5 – Gehoorontwikkeling deur middel van kort video’s op TikTok

Carla Harris, hoof van mediavennootskappe vir TikTok in Sub-Sahara-Afrika, deel haar kennis oor die groot verskeidenheid van

2022-03-28T13:49:03+02:00

Meesterklas 3 – Hoe beplan ek my feesstrategie deur Jana Wolff. Aangebied deur die NFVF

Hierdie meesterklas verduidelik hoe die blootstelling by ’n filmfees jou film kan baat,

2022-03-28T13:35:41+02:00

Meesterklas 2 – Wesgro bied aan: Ontmoet Todd Brown, Hoof van internasionale aankope, XYZ Films

‘n Uur lange meesterklas oor hoe om jou film vir internasionale verkoops- en

2022-03-28T13:36:34+02:00

Paneelgesprek: Vroue in die filmbedryf

Vrouevervaardigers in die rolprent- en TV-bedryf deel hul ervarings en praat oor hul impak op die bedryf en hoe om geleenthede te benut

2022-03-28T11:22:53+02:00

Hier is die 10de kykNET Silwerskermfeeswenners!

Die wenners van kykNET se opwindende, hibriede 10de Silwerskermfees is vandag (Saterdag, 26 Maart) tydens twee toekenningseremonies aangekondig wat trots

2022-03-27T09:22:40+02:00

Kyk wie is benoem vir die 2022 Silwerskermfeestoekennings!

Die gesogte Silwerskermfeestoekennings word op Saterdag 26 Maart tydens twee seremonies oorhandig. Die 10de Silwerskermfees: Tegniese toekennings, vind om 13:30

2022-03-25T19:59:53+02:00

Spesiale NFVF gesprek: Volhoubaarheid in die die filmbedryf