M-Net Studios bied aan: Ko-produksiegeleenthede en -strategieë

Ko-produksies het die manier verander waarop televisie gemaak word en lyk na die toekoms van die bedryf. Sluit by hierde gesprek aan om uit te vind hoeveel internasionale belangstelling daar in Suid-Afrikaanse ko-produksies is, waar daar geleenthede is en hoe om jou kreatiewe voorleggings en finansieringsplanne te struktureer. Met Nicola van Niekerk (fasiliteerder).
Allan Sperling, Harriet Gavshon, Kaye Ann Williams, Thierry Cassuto, Layla Swart, Nomsa Philiso.