2024-09-25T12:59:51+02:00

En die wenners is… 

SA se ryke oes aan talent skitter by kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV

Die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV is tydens ’n

2024-08-30T22:26:18+02:00

En die benoemings vir die Silwerskermfees speelfilm-kategorieë is… 

Die Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 12de kykNET Silwerskermfeestoekennings vir Film en TV se eerste seremonie vir

2024-08-30T14:17:27+02:00

En die benoemings vir Silwerskermtoekennings in die kategorieē vir kortfilms en dokumentêre is …

Die Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 12de kykNET Silwerskermfeestoekennings vir Film

2024-08-22T14:46:43+02:00

Groot bonus: Twee skitterfilms (buite kompetisie) by vanjaar se Silwerskermfees

’n Uitstekende speelfilm, Breathing In, en kortfilm, Stilte, wat as buite kompetisie op die program aangedui word

2024-08-20T18:35:42+02:00

Shotgun-kortfilm: Baas se honne

Met ’n klankbaan deur Peach van Pletzen en ’n rolverdeling wat skermgunstelinge soos James Borthwick en Albert Pretorius insluit, skep die

2024-08-19T08:51:41+02:00

Opkomende filmmakers: Steek vir steek

In Jaco van Bosch en Jacqueline Viljoen se Steek vir steek is ’n groep breiklub-tannies op die punt om uit hul

2024-08-16T13:03:16+02:00

Die Silwerskermtoekennings vir Film en TV – Twee glansgeleenthede om na uit te sien!

Die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit,

2024-08-16T08:39:17+02:00

Dokumentêr: Vergeet van my

’n Stowwerige swart krat met foto’s, joernale en plastieksakke vol van DV8-videokassette wat ’n musiektoer vasgevang het, was maar net die begin

2024-08-16T10:07:46+02:00

Lewensbydrae-toekennings vir drie legendes by Silwerskermfees

Twee het naam gemaak voor die kamera; die ander een agter die skerms en kamera, en vanjaar word al drie hierdie

2024-08-12T09:16:56+02:00

Speelfilm: Hier.Na

Die Burgess-gesin, met lede vanuit verskillende Suid-Afrikaanse kulturele agtergronde, woon teen ’n koppie reg onder ’n kruis in Kaapstad se noordelike voorstede. Eric

2024-08-08T08:42:59+02:00

Dokumentêr: Tussen die draad en die dropper

’n Besonderse storie ontvou as die fotojoernalis Willem van der Berg na die Hardemanskaroo terugkeer op soek na

2024-08-07T10:04:02+02:00

Opkomende filmmaker: Liewe Dudu

As Dudu, ’n borrelende skoonheidsterapeut, laat opdaag by die laekoste-spa waar sy in Pretoria werk, tref chaos haar wanneer sy op ’n

Sosiale Media