Kaartjies
Kaartjies vir Silwerskermfees en kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie nóú te koop
Is jy ’n fliekvlooi wat graag al die premières by die Silwerskermfees eerstehands wil beleef en skouers wil skuur met die sterre? Of wil jy in die gehoor wees wanneer die beeldjies by die eerste swierige kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie uitgedeel word?
Dan moet jy gou spring!





