Hier is die benoemingslys vir die 2023 kykNET Silwerskermtoekennings in die kategorieë vir kortfilms en dokumentêre
Die gesogte Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 11de kykNET Silwerskermfees Tegniese Toekennings vind op Saterdag 26 Augustus om 11:00 by die Theatre on the Bay in Kampsbaai plaas. Daarna word die blou tapyt om 16:00 by die CTICC uitgerol vir die eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie. Dís waar die wenners in die kortfilms en dokumentêre se hoofkategorieë aangekondig sal word.
Die swierige kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie word opgeneem en sal op Sondag 27 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word.
Hier is die benoemings vir kortfilms en dokumentêre:
TEGNIESE TOEKENNINGS
KORTFILM: BESTE KINEMATOGRAFIE
Alfonzo Franke – Die Blokke
Jason Prins – ’n Doop om stilte
Johannes Pieter Nel – As
Johannes Pieter Nel – Die Swart Draak ontwaak
KORTFILM: BESTE OORSPRONKLIKE KLANKBAAN
Cream Machine – Die Blokke
Edward George King – Volle bors
Janka Smit – As
Wesley West – Dans dat die biesies bewe
KORTFILM: BESTE KLANKONTWERP
Adriaan Drotsché (Audiopimps) – Die Swart Draak ontwaak
Alex la Cock – Hier|daar
Richard Staub (Audio Militia) – ’n Doop om stilte
Sarel van Vuuren (Shortwave Productions) – Werpsel
KORTFILM: BESTE REDIGERING
Jenine Lindeque – As
Johannes Pieter Nel – Die Swart Draak ontwaak
Mizo Maclean – Die Blokke
Regardt Visser – ’n Doop om stilte
KORTFILM: BESTE PRODUKSIE-ONTWERP
Beate Jordaan – As
Burger Meyer – Karen
Frances Botha – Hier|daar
Reg Hart – Thrift tot die dood
KORTFILM: BESTE DRAAIBOEK
Melissa Myburgh – Hier|daar
Nisa Hockey – As
Roxanne Blaise & Mujaahid Valley – Die Blokke
Zenobia Kloppers & Monique Seigels – Helmhart
KORTFILM: BESTE REGIE
Arné Adriaan Boshoff – Thrift tot die dood
Emilie Badenhorst & Kanya Viljoen – ’n Doop om stilte
Redione Stephens – Die Swart Draak ontwaak
Roxanne Blaise – Die Blokke
BESTE DOKUMENTÊR
Besmet
’n Gids vir Louzanne
Langafstand
DOKUMENTÊR: BESTE REGIE
Brett de Groot – Call of the Wild
Charlene Stanley – ’n Gids vir Louzanne
Reginald Hufkie & Frankie Opperman – Langafstand
DOKUMENTÊR: BESTE REDIGERING
Adi van der Walt – Besmet
Charlene Stanley – ’n Gids vir Louzanne
De Wyk Pretorius – Call of the Wild
DOKUMENTÊR: BESTE KLANKONTWERP
Adi van der Walt en Richard Hedges – Besmet
Renier van Niekerk – Call of the Wild
Paul Theodorou – ’n Gids vir Louzanne
KORTFILM: BESTE AKTEUR
Gershwin Mias – Die Blokke
Gustav Gerdener – Werpsel
Lee Roodt – Die Swart Draak ontwaak
Tiaan Luyt – ’n Doop om stilte
KORTFILM: BESTE AKTRISE
Anré Bouguenon – Thrift tot die dood
Laura-Lee Mostert – Karen
Marguerite van Eeden – Volle bors
Roeline Daneel – As
BESTE KORTFILM
As
Die Blokke
’n Doop om stilte
Hier|daar