Aankondiging: 11de kykNET Silwerskermfees se speelfilmbenoemings
Die beste werk voor en agter die skerms by vanjaar se 11de kykNET SIlwerskermfees word môre (Saterdag 26 Augustus) by twee toekenningsgeleenthede vereer.
Die kykNET Silwerskerm Tegniese Toekennings vind om 11:00 by Theatre on The Bay plaas en daarna skuif die aksie, glans en glorie na die CTICC vir die eerste kykNET Silwerskerm Toekennings vir Film en Televisie. Dié spoggerige geleentheid word ook op Sondag 27 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv–kanaal 144) uitgesaai.
Hier is die speelfilmbenoemdes vir die Silwerskerm Tegniese Toekennings:
SPEELFILM: BESTE PRODUKSIE–ONTWERP
Dean Abrahams – Old Righteous Blues
Jackie Lots – Hans steek die Rubicon oor
Stefan Benadé – Blindelings
Michellé Cronjé & Reg Hart – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
SPEELFILM: BESTE OORSPRONKLIKE KLANKBAAN
Charl–Johan Lingenfelder – Blindelings
Charl–Johan Lingenfelder – Hans steek die Rubicon oor
Charl–Johan Lingenfelder – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Edward George King – Old Righteous Blues
Kyle Shepherd – Frankie & Felipé
SPEELFILM: BESTE DRAAIBOEK
Bradley Olivier, Solomon Cupido, Brett Michael Innes – Frankie & Felipé
Carol Shore – Old Righteous Blues
Corné van Rooyen – Hans steek die Rubicon oor
Elanie Rupping, Bibi Slippers – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
SPEELFILM: BESTE KLANKONTWERP
Haezer – Hans steek die Rubicon oor
Morné Marais – Old Righteous Blues
Tim Pringle – Blindelings
Tim Pringle – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
SPEELFILM: BESTE KINEMATOGRAFIE
Johannes Pieter Nel – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Sunel Haasbroek – Hans steek die Rubicon oor
Tom Marais – Blindelings
William Collinson – Old Righteous Blues
SPEELFILM: BESTE REDIGERING
Eva du Preez – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Haezer – Hans steek die Rubicon Oor
Leon Visser – Blindelings
Die volgende kategorieë se beeldjies sal by die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie in die CTICC oorhandig word:
SPEELFILM: BESTE ONDERSTEUNENDE AKTEUR
Danny Ross – Frankie & Felipé
Duane Williams – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Joshwin Dyson – Old Righteous Blues
Simon Bruinders – Old Righteous Blues
Tobie Cronjé – Hans steek die Rubicon oor
SPEELFILM: BESTE ONDERSTEUNENDE AKTRISE
Bianca Flanders – Frankie & Felipé
Euodia Samson – Old Righteous Blues
June van Merch – Hans steek die Rubicon oor
Lee-Ann van Rooi – Frankie & Felipé
Lee-Ann van Rooi – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
SPEELFILM: BESTE REGISSEUR
Corné van Rooyen – Hans steek die Rubicon oor
Ivan Botha – Blindelings
Kabous Meiring – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Marvin-Lee Beukes – Frankie en Felipé
Muneera Sallies – Old Righteous Blues
SPEELFILM: BESTE AKTEUR
Ayden Croy – Old Righteous Blues
Bradley Olivier – Frankie & Felipé
Pierre van Pletzen – Hans steek die Rubicon oor
Solomon Cupido – Frankie & Felipé
Wilhelm van der Walt – Blindelings
SPEELFILM: BESTE AKTRISE
Carla Smith – Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Donnalee Roberts – Blindelings
Kim Syster – Frankie & Felipé
Megan Saayman – Old Righteous Blues
Nicola Hanekom – Hans steek die Rubicon oor
BESTE SPEELFILM
Blindelings
Frankie & Felipé
Hans steek die Rubicon oor
Old Righteous Blues
Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Die benoemings in die televisiekategorieë van die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie is reeds vroeër vanjaar bekend gemaak. Klik hier vir dié benoemingslys.