Agter die Silwerskerm: Gesprek met die filmmakers van Klein Karoo 2.

Wikus du Toit gesels met Tracey Lange, Tim Theron, Jorrie van der Walt en Cobus van den Berg oor die maak van Klein Karoo 2.