Meesterklas 2 – Wesgro bied aan: Ontmoet Todd Brown, Hoof van internasionale aankope, XYZ Films

‘n Uur lange meesterklas oor hoe om jou film vir internasionale verkoops- en verspreidingsgeleenthede te verpak.