Die Buurtwag
Johan is ’n 34-jarige gesinsman wat onlangs by ‘n voorstedelike Kaapse woonbuurt ingetrek het. N ’n inbraak sluit hy by die plaaslike buurtwag aan. Di uiteenlopende groep mense hou hulle egter meer besig om die verveling van die voorstad te probeer verdryf as om die buurt te bewaak, ondanks hul “opperbevelvoerder” (Don) se grootse strategie. Die aankoms van Johan en nog ’n nuweling, Ayanda, dien as katalisator vir transformasie. Hul grootste aand l nog voor… So eie aan Suid-Afrika as wat kan kom.
Afdeling | Kortfilm |
Genre | Komedie |
Vervaardiger | Beer Adriaanse en Jaco Smit |
Produksiehuis | DPK en Testify Films |
Regisseur | Jaco Smit |
Draaiboekskrywer | Beer Adriaanse |
Redigeerder | Johan Beukes en Dwayne Carrao |
Kinematograaf | Jorrie van der Walt |
Rolverdeling | Deon Lotz, Quentin Krog, Mothusi Magano, Albert Maritz, Johan Botha, Leon Kruger, Marko van der Colf, Joe Vaz, Joanie Combrink en Tinarie van Wyk Loots |
Jaar | 2012 |