Die Buurtwag

Johan is ’n 34-jarige gesinsman wat onlangs by ‘n voorstedelike Kaapse woonbuurt ingetrek het. N  ’n inbraak sluit hy by die plaaslike buurtwag aan. Di  uiteenlopende groep mense hou hulle egter meer besig om die verveling van die voorstad te probeer verdryf as om die buurt te bewaak, ondanks hul “opperbevelvoerder” (Don) se grootse strategie. Die aankoms van Johan en nog ’n nuweling, Ayanda, dien as katalisator vir transformasie. Hul grootste aand l nog voor… So eie aan Suid-Afrika as wat kan kom.

Met die ondersteuning van