Silwerskermfeeswenner Etienne Fourie gesels oor Stiekyt, sy nuwe speelfilm wat by die fees première.
Hoe sal jy self die fliek beskryf?
Stiekyt is die storie van ’n doogewone
Die Groensone is ‘n buitengewone pa-en-seun-storie
Die bekende akteur Pierre van Pletzen en sy talentvolle seun, Peach van Pletzen, vertolk die rolle van ’n pa en seun
Wat jy moet weet oor Die Horries
Wat op aarde is ’n Horrie? Dis daai geheime agent wat jou opdraande gee ná ’n aandjie se gefuif.
Die
Twee legendes speel na vier dekades weer saam in Bittersoet.
Die eerste repetisiedag van die Silwerskermfeeskortfilm Bittersoet was ’n blye herontmoeting vir die twee veteraanakteurs Louis van
In Down So Long is die gemeenskap deel van die outentieke drama
Wanneer jou lewe al vir so lank opdraand loop, kan jy soms nie sien waar
Blitsfeite oor die kortilm Bergie
Bergie spreek ’n sosiaal-maatskaplike probleem aan – die lot van hawelose mense.
’n Wetstoepassingsbeampte word met ’n dilemma gekonfronteer wanneer hy moet seker
Agter die Silwerkerm – Eksklusiewe onderhoud met Silwerskermfees-beskermheer Arnold Vosloo – Deel 2
Die kaalkopwaarheid oor Bennie Bingo
Daar bruis opgewondenheid deur die Swanepoel-tuiste wanneer die titelkarakter van die Silwerskermfeeskortfilm Bennie Bingo net betyds terugkeer huis toe vir die familie se
Agter die Silwerkerm – Ekslusiewe onderhoud met Silwerskermfees-beskermheer Arnold Vosloo – Deel 1
Baber speel af in ’n
unieke barbierswinkel
Soms is dit ’n tameletjie vir filmmakers om die perfekte plek te kry om hul films te skiet, maar die vervaardigers van
Indemnity boei met asem-ophou-aksie
Indemnity, Suid-Afrika se grootste aksiefliek tot op hede, wys op Woensdag 23 Maart om 20:00 by die Silwerskermfees. Internasionale gehore is reeds in
10 interessante feite oor Aan/Af
In die kortfilm Aan/Af leer ’n Afrikaanssprekende man boekdele oor himself wanneer hy sy bejaarde, Duitse buurvrou in ’n tyd van nood