Kortfilmprojek – opkomende filmmakers: O, Griet! Sy’s droog
In O, Griet! Sy’s droog trek die akteurs Char Carrie van Suidooster-faam, Karin van der Laag, Letolo Sekano
Kortfilmprojek – opkomende filmmakers: Noise & Neighbours
Noise & Neighbours: ’n Kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog
As ’n mens die musiek weglaat, kan
TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings
Vanjaar se televisie-benoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en
Kortfilmprojek – opkomende filmmakers: Die skynwerper
Die sielkundige riller, Die skynwerper, spog met ’n ongelooflike rolverdeling wat veterane soos Dawid Minnaar en Antoinette Kellermann insluit, asook
Kortfilmprojek – opkomende filmmakers: Die groot twis
Van die uitgestrekte Karoovlaktes tot die ruwe Drakensberge speel ’n Afrikaanse koeng foe-komedie met marionette hom af in
Shotgun-kortfilm: Deuntjie
Sy is ’n perfeksionis, ’n lysie-mens en iemand met ’n groot passie vir wat sy doen. En daar is geen keer aan Adri Britz se
Dokumentêr: Maak stil die geblaf
Maak stil die geblaf, met regie deur Marisa van Tonder, draai om ’n groepie elfjarige kinders en hul honde. Soos dié kinders
Kortfilmprojek – opkomende filmmakers: Marie se laaste dag
Die joernalis Lourensa Eckard is bekend as aanbieder van die aktualiteitsprogram In gesprek op kykNET en is ’n
Meesterklas-aansoeke nou oop
MEESTERKLASSE
MEESTERKLAS 1 – VERWERKING TOT DRAAIBOEK
Aangebied deur Karen Jeynes
Dit word al hoe gewilder om ’n rolprent of TV-reeks op ’n roman, biografie, memoire of videospeletjie
Filmmakers en TV-bedryf gaan skitter by 12de kykNET Silwerskermfees
“Ons glo in die toekoms van Afrikaanse film en televisie, in die belangrikheid van ’n wye verskeidenheid stemme, en
Gesoek: Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees
Die 12de kykNET Silwerskermfees, wat tussen 28 en 31 Augustus 2024 in Kampsbaai plaasvind, bou voort op
kykNET Silwerskermfees is weer terug in 2024! Maak seker jy’s reg tussen 28-31 Augustus!