2025-07-15T08:25:06+02:00

Kortfilm deur ’n gevestigde filmmaker: Die Superette

Die Superette, geskep deur die bekroonde filmmaker Dominique Jossie en haar lewensmaat, Byron Simons, speel af in ’n hoekwinkel

2025-07-18T10:13:55+02:00

Kort dokumentêr: Tussen hemel en aarde

Niks is ooit weer dieselfde nadat ’n ouer ’n kind aan die dood afstaan nie. In die vervaardiger Danielle

2025-07-09T15:05:42+02:00

Kortfilm deur gevestigde filmmakers: ARK

Dit is 2075. Op ’n ruimteskip is twee uitverkore Afrikaanse jongmense, Noa (Ben Albertyn) en Mira (Kristen Raath), op pad na

2025-07-11T16:48:00+02:00

Kort dokumentêr: Vet vannie land

Wat soek ’n lang, lenige man met ’n leer op ’n verlate koppie in die Richtersveld, met net ’n enkele

2025-07-03T14:59:24+02:00

Kortfilm deur ’n opkomende filmmaker: Sewe

Waarom bly mense in verhoudings waarin hul menswaardigheid afgetakel word en die liefde lankal reeds by die deur uitgestap het?

2025-07-02T11:07:13+02:00

Kort dokumentêr: Bliksems in Bothaville

Hy is één stoeier in ’n gemeenskap van 46 030 mense daar in die hartland van die Vrystaat – Bothaville. Roger Wilters

2025-06-30T09:26:18+02:00

Kortfilm deur ’n opkomende filmmaker: Bly

Op ’n stormagtige nag woed daar ook ’n storm in die gemoed van Erik (Anton Dekker), wat die moeilikste besluit

2025-06-27T12:53:34+02:00

Meesterklas-aansoeke nou oop

Hou jou snaaks: Toneelspeel in komedie

Hierdie eksklusiewe twee uur lange meesterklas met die bekroonde Suid-Afrikaanse komedie-sterre Bennie Fourie en Desiré Gardner ondersoek die kernvaardighede

2025-06-27T11:45:33+02:00

Kortfilm deur ’n gevestigde filmmaker: Tussen die kwashale

Gasan Sallies sit soveel verskillende kreatiewe stoele vol dat dit moeilik is om hom in een hoedanigheid vas

2025-06-23T13:19:52+02:00

Dokumentêr: Jan Bloed

Die vervaardigers van die dokumentêre prent Jan Bloed, Gerrie Janse van Vuuren en Nicolaas Viljoen, neem kykers deur die strate van Westbury in Johannesburg

2025-06-27T13:36:35+02:00

Die 13de kykNET Silwerskermfees beloof ’n betowerende ervaring

“Die Silwerskermfees bring denkers, doeners, makers en towenaars oor generasies en provinsies heen saam in die naam van film,” sê

2025-06-09T08:43:45+02:00

Kom verkoop jou idee vir ’n fliek of TV by die kykNET Silwerskerm Silwermark

Het jy ’n storie wat jy dink ’n dramareeks kan word? Is daar ’n