Aankondiging: 11de kykNET Silwerskermfees se speelfilmbenoemings
Die beste werk voor en agter die skerms by vanjaar se 11de kykNET SIlwerskermfees word môre (Saterdag 26 Augustus) by twee toekenningsgeleenthede
Hier is die benoemingslys vir die 2023 kykNET Silwerskermtoekennings in die kategorieë vir kortfilms en dokumentêre
Die gesogte Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 11de kykNET
Shotgun-kortfilms vir professionele filmmakers
As jy voor wil sit moet jy eerste shotgun skree, anders byt jy aan die wiele vas.
Die inskrywings vir die Silwerskermfees se Shotgun-kortfilms het
Alles wat jy van die eerste Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie móét weet – aanbieders, sangers, legendes en nog meer
Saterdag 26 Augustus is
Teater na die mense: ’n Insiggewende dokumentêr oor ’n stuk fassinerede kultuurgeskiedenis
Die meeste van ons is bekend met Adam Small se toneelstukke –
Pasop: Die kortfilm Werpsel smokkel met jou kop!
Die kortfilm Werpsel draai om ’n ma en seun, maar vanaf die
Juffrou X, Die brug, Spinners – dís die puik nuwe kleinskermreekse met lusmaker-loodsprogramme by die Silwerskermfees
Die kykNET Silwerskermfees is sinoniem met blinknuwe films
Die Blokke hou die blink kant bo op die beat van die rapper Cream Machine
Die kortfilm Die Blokke speel
Een saam is ’n sensitiewe uitbeelding van verlies, konserwatiewe ouerskap en gender-identiteit
Josh Hundermark se Silwerskermfeeskortfilm, Een saam,
Old Righteous Blues is ’n eg Suid-Afrikaanse rolprent gewortel in die wêreld van die Kaapse Kerskoorbrigades
Dis ’n Romeo en Juliet-storie in die
Volle bors: Vervaardiger Gabriella Blumberg skuif na die regisseurstoel met ’n kortfilm wat ons tydsgees vasvang
In 2022 het die kortfilm Leemtes
Hier|daar: ’n Vars kortfilm met hope nuwe talent oor liefde en rou in ’n era van tegnologie-beheptheid
Edwin van der Walt is ’n puik









