Speelfilm: Die dekonstruksie van Retta Blom
Vervaardiger Catharina Weinek en regisseur Pieter Grobbelaar neem kykers op ’n emosionele reis van liefde, leed, humor, vriendskap, verraad en
Silwerskermfees loods vier nuwe treffertitels: Klein paradys, Brasse Vannie Kaap, The Station Strangler en Nêrens, Noord-Kaap
Die kykNET Silwerskermfees is sinoniem met blinknuwe films en die
Speelfilm: Die bloedhonde
Die veelsydige en Safta-bekroonde Stiaan Smith het al rolle in gewilde Afrikaanse flieks soos Sy klink soos lente, Toorbos en Meisies wat fluit
Speelfilm: Som van twee
Met die speelfilm Som van twee, ’n komedie-drama met die charismatiese Louw Venter en die altyd-briljante veteraan James Borthwick in die
Opkomende filmmakers: Ons
Die kortfilm Ons, wat aangebied word in die Silwerskermfees se opkomende filmmaker-kategorie, sien hoe ’n getroude paartjie se verhouding oor die loop van
Speelfilm: Die Kwiksilwers
Kwilsilwer, die vintage Ford Granada in Die Kwiksilwers, is nie sommer enige motor nie. Hy’s soos ’n tydskapsule vir Elsabe Marais (Lida Botha)
Shotgun-kortfilm: Liminale
In Liminale, ’n film deur draaiboekskrywer en regisseur Hanneke Schutte, vertolk Inge Beckmann die rol van Mia, ’n depressiewe vrou wat deur ontstellende herinneringe
Dokumentêr: By die soutwater
By die soutwater, ’n dokumentêr deur Marguerite Venter en die Two Oceans Aquarium-stigting, belig ’n ander kant van die V&A Waterfront in
Speelfilm: Gebokste liefde
In Gebokste liefde sorg die liefde vir ’n onverwagse uitklophou. Dié romantiese komedie is geskryf deur Zoë Laband, en Annelize Frost was
Shotgun-kortfilm: Selah
Die veelbekroonde regisseur en vervaardiger Brett Michael Innes (Sink, Fiela se kind) bring met Selah ’n ingetoë, ontstellende verkenning van postnatale depressie (PND) na die
Shotgun-kortfilm: Die boodskapper
’n Klein seuntjie se trane maak ’n kleimannetjie lewendig in Paul Crafford se kortfliek Die boodskapper in die Silwerskermfees se Shotgun Shorts-afdeling.
In dié
Shotgun-kortfilm: In die verloop van
’n Groot verlies en die impak daarvan op twee mense se verhouding, is die spilpunt waarom Emma Kotze en Philip Rademeyer