2023-06-19T16:23:15+02:00

Die 11de kykNET Silwerskermfees sluit die eerste keer ook kort dokkies en TV-programme in

kykNET brei vanjaar die gesogte Silwerskermfees uit, wat reeds meer as

2023-06-09T12:23:03+02:00

Televisiemakers kan programkonsepte voorlê by die 11de kykNET Silwerskermfees 

Gryp dié geleentheid aan om jou televisieprogram by kykNET se 2023 Silwerskermfees in persoon te kom pitch.

Die kykNET

2023-05-15T09:15:06+02:00

Gesoek: Nuwe stemme vir 2024 se kykNET Silwerskermfees 

Die 11de kykNET Silwerskermfees, wat tussen 23 en 26 Augustus 2023 in Kampsbaai plaasvind, bou vanjaar voort op sy visie

2023-03-10T11:14:24+02:00

2022-kortfilmwenners maak ‘n draai by gesogte internasionale fees 

Dis nie aldag dat ’n jong filmmaker ’n prys losslaan om een van die wêreld se grootste internasionale feeste

2023-02-09T12:43:38+02:00

kykNET se Silwerskermfees is terug in Augustus

Filmmakers en fliekliefhebbers kan nou al hul 2023-kalender oopmaak en die woord “Silwerskermfees” in hoofletters by 23 tot 26 Augustus

2023-02-09T10:23:01+02:00

kykNET-dokkie belig impak van Silwerskermfees

Tien jaar gelede was die Suid-Afrikaanse filmbedryf  in ’n doodloopstraat. Minder as ’n

2023-02-09T13:28:15+02:00

2022 se Silwerskermfeesfilms beïndruk en bekoor oraloor

Tydens die unieke hibriede 10de kykNET Silwerskermfees in Maart 2022 was kritici en feesgangers dit eens

2022-09-22T14:27:56+02:00

Sien die beste van die Silwerskermfees by die Woordfees

Vir die eerste keer sedert die pandemie vind daar weer van 10 tot 16 Oktober ’n Toyota US

2022-09-01T17:40:16+02:00

Visueel skouspelagtige dokkie oor twee vissermanne en ons oermoeder, ulwandle (die oseaan)

Een van die films wat genomineer is as Beste bestaande film en wat gehore by

2022-08-29T16:17:19+02:00

V&A met Kyle Shepherd

 

Kyle Shepherd het vanjaar sy tweede Silwerskermtoekenning gewen vir sy oorspronklike klankbaan vir Barakat – Suid-Afrika se inskrywing vir die 2022 Oscars wat altesaam

2022-08-29T16:21:57+02:00

Die ongetemde stem word wyd gehoor 

Sedert Gideon Breytenbach en Riku Lätti se dokumentêr, Die ongetemde stem – ’n Herontdekking van Afrikaanse musiek, by die

2022-07-20T08:47:38+02:00

kykNET Silwerskermfees loods opwindende ontwikkelingsprojek vir mini-dokumentêre

Dokumentêre was die afgelope paar jaar aan die snykant van filmvervaardiging. Dié genre maak ’n geweldige bydrae tot ons verstaan van

Sosiale Media