M-Net Studios bied aan: Ko-produksiegeleenthede en -strategieë
Ko-produksies het die manier verander waarop televisie gemaak word en lyk na die toekoms van die bedryf. Sluit by hierde gesprek
Meesterklas 1: Vind jou filmstem. Aangebied deur prof. Lieza Louw en Karin Preller
Sien, voel en hoor jou film.’ Idees vir artistieke en kreatiewe identeitsontwikkeling vir jong filmmakers.
Vrywater – ’n betowerende kortfilm oor see-aanbidders
Twee geliefde aktrises uit verskillende generasies, Rolanda Marais en Rika Sennett, vertolk die hoofrolle in die Silwerskermfeeskortfilm Vrywater.
In dié kortfilm maak
Die 2022-Oscarbenoemde dokumentêr Writing with Fire en nóg bekroonde werke wys by die Silwerskermfees
kykNET se tiende Silwerskermfees, wat tussen 23
Agter die Silwerskerm: Gesprek met die filmmakers van Barakat
Kaye Ann Williams in gesprek met Ephraim Gordon, Joey Rasdien en Quanita Adams.
Barakat is die eerste
Die wenner van die 2020 Silwerskermwebinaar se Pitch vir ons-kompetisie, Die vegan en die jagter, debuteer by vanjaar se fees
By kykNET se Silwerskermwebinaar, wat in 2020
Pyn word plesier in die kortfilm Verstikking
Die Silwerskermfeeskortfilm Verstikking gee nuwe betekenis aan die woord “sado-masochisme”. Vergeet van swepe en kettings of ’n dominatrix geklee in
Tertius Kapp en die saadjie wat Gaia geword het
Die film is reeds in die buiteland verkoop en nou maak die eko-riller Gaia sy Suid-Afrikaanse debuut by
Mila Guy skitter en Skyn met haar regiedebuut by die Silwerskermfees
Die geliefde aktrise Mila Guy is ’n bekende gesig by die Silwerskermfees. Sy het gehore
Wat maak twintig tone in ‘n hangkas?
In die Silwerskermfeeskortfilm Twintig tone in ’n hangkas behoort die helfte van die titel se tone aan ’n verleidelike
Agter die Silwerskerm: Gesprek met die filmmakers van Kaalgat Karel.
Wikus du Toit gesels met Paul Egan, Meg Rickards en Francois Jacobs oor die maak van Kaalgat