Rockster Laudo Liebenberg is ’n muso-pa in Sporadies nomadies
In die Silwerskermfeeskortfilm Sporadies nomadies maak ons kennis met Vanessa wat noodgedwonge die laaste paar dae van haar
Kapenaars kan ook Silwerskermfeesspeelfims by die Ster-Kinekor Tygervallei ervaar
kykNET se tiende Silwerskermfees skop op Woensdag 23 Maart as ’n hibriede fees af wat gelyktydig by die
Kaapse vampiere wys hul slag(tande) in die kortfilm Net ons
Die vader van alle bloedsuiers, Graaf Dracula, en sy vampiervriende maak al sedert die dae van
Beurtkrag: Ivan Botha en die kortfilm met bene.
Beurtkrag was ’n kortfilm by die Silwerskermfees, toe ’n toneelstuk in 2016 en 2017 en nou ’n speelfilm. Vertel
Agter die Silwerskerm – Carving Light – Onderhoud met Lothar Böttcher
Beeldjie vir Silwerskermfees 2022 Titel: Carving Light [Gekerfte lig] Medium: Handgekerfte, gesnyde en gepoleerde optiese
Agter die Silwerskerm: Gesprek met die filmmakers van Klein Karoo 2.
Wikus du Toit gesels met Tracey Lange, Tim Theron, Jorrie van der Walt en Cobus van den Berg oor
Staan opsy, Superman! Ons het ons eie held – Nagvoël.
Hoeveel Suid-Afrikaanse superheldflieks kan jy opnoem? Hou maar op om jou harsings te knoop. Die vervaardigers van
Vlugtig: Van Silwerskermfeeskortfilm na speelfilm.
Twee blinknuwe vollengte rolprente wat vanjaar hul wêrelddebuut by die fees maak – Beurtkrag en Vlugtig – het gespruit uit vorige Silwerskermfeeskortfilms.
My beskermer: die fees se eerste post-apokaliptiese kortfilm in Afrikaaps
Die nadraai van ’n apokalips is lank reeds ’n gewilde milieu vir aksie-belaaide Hollywood-wetenskapfiksiefilms. Die Silwerskermfeeskortfilm
Leemtes en leegheid: ’n Sielvolle blik op “tot siens” sê
Ingrid Jonker se hartverskeurende gedig “Jy het vir my gesterf”, is die spil waarom die Silwerskermfeeskortfilm Leemtes
Ons stel bekend: Die Silwerskermfees-veldtog vir 2022
Die Silwerskermfees-veldtog vir 2022 is gebou rondom ‘n glasbeeld deur die kunstenaar Lothar Böttcher. Dit bevat elemente van lig,
Silwerskermfeessterre te sien in Katvis
Twee bekende Silwerskermgesigte, Erica Wessels en Stiaan Smith, vertolk die hoofrolle in die kortfilm Katvis.
Erica het in 2016 die Silwerskermtoekenning